Hoofleiers 2021

As jy 1miljoen bakstene sou wen, wat sou jy daarmee doen?
Ek sou helfte van dit weggee en die ander helfte verkoop.
​
As jy ontslae kon raak van 1 soort kos, wat sou dit wees?
Grondboontjies.
​
As jy enige dier kon aanhou as 'n troeteldier, wat sou dit wees?
'n Wit tier.
​
Wat is die beste raad wat jy iemand kan gee?
Help mense waar jy kan.
​
Wat is die snaakste beroep wat jy al van gehoor het?
'n Professionele slaper.
​
Divan Potgieter
Slim, behulpsaam en vriendelik

As jy 1miljoen bakstene sou wen, wat sou jy daarmee doen?
'n Huis vir iemand op straat bou.
​
As jy ontslae kon raak van 1 soort kos, wat sou dit wees?
Pizza.
​
As jy enige dier kon aanhou as 'n troeteldier, wat sou dit wees?
'n Varkie of 'n Panda beer.
​
Wat is die beste raad wat jy iemand kan gee?
Doen jou beste en God sal die res doen.
​
Wat is die snaakste beroep wat jy al van gehoor het?
'n Sjokolade proeër.
​
Megan Carstens
Vriendelik, gaaf en betroubaar

As jy 1miljoen bakstene sou wen, wat sou jy daarmee doen?
Ek sal 'n huis bou en die res verkoop om die huis klaar te maak.
​
As jy ontslae kon raak van 1 soort kos, wat sou dit wees?
Pasta. Ek hou glad nie van Alfredo nie.
​
As jy enige dier kon aanhou as 'n troeteldier, wat sou dit wees?
'n Luiperd.
​
Wat is die beste raad wat jy iemand kan gee?
Moenie opgee op jou drome nie.
​
Wat is die snaakste beroep wat jy al van gehoor het?
Wettige bankrower.
​
Divan Hanekom
Vrolik, luidrugtig en behulpsaam

As jy 1miljoen bakstene sou wen, wat sou jy daarmee doen?
Ek sou 'n hospitaal vir kinders bou.
​
As jy ontslae kon raak van 1 soort kos, wat sou dit wees?
Tamaties.
​
As jy enige dier kon aanhou as 'n troeteldier, wat sou dit wees?
'n Iguana.
​
Wat is die beste raad wat jy iemand kan gee?
Glo in jouself, God is in beheer.
​
Wat is die snaakste beroep wat jy al van gehoor het?
Dit sal 'n slang melker wees.
​
Jean-Mari v Westing
Vriendelik, uniek en lojaal

As jy 1miljoen bakstene sou wen, wat sou jy daarmee doen?
'n Huis bou vir 'n paar mense wat nie huise het nie.
​
As jy ontslae kon raak van 1 soort kos, wat sou dit wees?
Burgers.
​
As jy enige dier kon aanhou as 'n troeteldier, wat sou dit wees?
Hond.
​
Wat is die beste raad wat jy iemand kan gee?
Doen altyd jou beste.
​
Wat is die snaakste beroep wat jy al van gehoor het?
'n Kat of hond gedragskonsultant.
​
Nathan Kearns
Hardwerkend, gehoorsaam en betroubaar

As jy 1miljoen bakstene sou wen, wat sou jy daarmee doen?
Ek sou 'n kliniek bou.
​
As jy ontslae kon raak van 1 soort kos, wat sou dit wees?
Uie.
​
As jy enige dier kon aanhou as 'n troeteldier, wat sou dit wees?
Kameelperd.
​
Wat is die beste raad wat jy iemand kan gee?
Behandel mense soos wat jy behandel wil word.
​
Wat is die snaakste beroep wat jy al van gehoor het?
Iemand wat hondekos toets deur dit te proe.
​
Michelle Ferreira
Snaaks, gelukkig en kreatief

As jy 1miljoen bakstene sou wen, wat sou jy daarmee doen?
'n Groot huis bou vir my ouers en ek.
​
As jy ontslae kon raak van 1 soort kos, wat sou dit wees?
Broccoli.
​
As jy enige dier kon aanhou as 'n troeteldier, wat sou dit wees?
Leeuwelpie.
​
Wat is die beste raad wat jy iemand kan gee?
Moet nie opgee op jou drome nie.
​
Wat is die snaakste beroep wat jy al van gehoor het?
'n Nar.
​
Jonathan Niemand
Intelligent, liefdevol en hardwerkend

Mia Oosthuizen
As jy 1miljoen bakstene sou wen, wat sou jy daarmee doen?
Dit gee vir arm mense om 'n huis mee te bou.
​
As jy ontslae kon raak van 1 soort kos, wat sou dit wees?
Chinese kos.
​
As jy enige dier kon aanhou as 'n troeteldier, wat sou dit wees?
Jagluiperd.
​
Wat is die beste raad wat jy iemand kan gee?
Wees altyd jouself.
​
Wat is die snaakste beroep wat jy al van gehoor het?
‘n Doktor in Narkunde.
​