top of page

Alumni en Vriende
EENS 'N ORIE, ALTYD 'N ORIE
Die Orion-alumnigemeenskap bestaan uit oudleerders en vriende van die skool – ’n diverse groep met uiteenlopende agtergronde, belangstellings en beroepe.
Of jy bloot op hoogte wil bly van die nuutste aktiwiteite of met nostalgie terugdink aan jou laerskooldae, is daar volop geleenthede om:
-
deel te wees van ’n netwerk,
-
geleenthede by te woon,
-
as vrywilliger betrokke te raak,
-
op hoogte te bly met skoolnuus,
-
en bande met Orion te versterk.
bottom of page