top of page
KLEREBANK
Ons klerebank verkoop alle somersdrag asook atletiek klere vir die atlete. Daar is ook 'n beperkte voorraad goeie tweedehandse somers- en wintersdrag beskikbaar. Die klerebank hou ook Orion ondersteuners hemde en pette aan. Ons klerebank is voor by die ingangsportaal van die skoolsaal.
Tye:
Dinsdae en Donderdae
07:00 - 08:00
Meld asseblief eers by die kantoor aan.
Kontakpersoon
Ilse Pretorius
011 868 5562
LAUREN BLUE
’n Beperkte voorraad klere is in die winkel beskikbaar vir aankoop. Alle bestellings, aanpassings en die afhaal van bestellings geskied deur die winkel.
​
Die Lauren Blue-winkel by Laerskool Orion is oop op Maandae en Woensdae vanaf 07:45 tot 15:30.

bottom of page


