top of page
Ons Skooldrag

.png)

Klerebeleid
Wintersdrag
Somersdrag
VRYDAGDRAG
-
Leerders mag Vrydae die volgende dra:
-
Skool gholhemp
-
Netjiese denim langbroek
-
Netjiese tekkies
-
Skootrui as dit koud is
VERJAARSDAE
Leerders mag op hul verjaardae gewone klere skool toe dra. As hul verjaarsdag oor 'n naweek val, dan kan hulle dit op die Vrydag of Maandag dra.
Skoolrompe, kortbroeke, gholfhemde en atletiekdrag is by die skool beskikbaar. Skoolkouse, dasse, truie en baadjies is beskikbaar by die verskaffers Eva's Uitrusters en Bracken City Shoe Centre.
Alle skoolklere moet duidelik gemerk word sodat klere wat verlê word weer opgespoor kan word.
bottom of page

