top of page

Kultuur
Laerskool Orion bied ’n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan, wat aan elke leerder die geleentheid gee om hul unieke talente en belangstellings te ontgin.
Ons is trots daarop dat verskeie van ons leerders en groepe reeds op provinsiale én nasionale vlak uitgeblink en deelgeneem het.
By Orion is kultuur nie net ’n aktiwiteit nie – dit is deel van wie ons is. Ons vier kreatiwiteit, moed en selfvertroue, en ons moedig elke leerder aan om hul stem te laat hoor, hul vaardighede te ontwikkel en met trots hul plek in te neem.






bottom of page




