top of page

GRONDSLAGFASE (GRAAD 1 - 3)

 
  • Die toelatingsouderdom vir 'n leerder in graad 1 is 5 jaar, maar hy/sy moet 6 word voor 30 Junie gedurende die jaar van toelating.

  • 'n Gesertifiseerde kopie van die geboortesertifikaat en afskrif van die kliniekkaart moet ingehandig word tydens registrasie.

  • In die grondslagfase (Gr.1-3) word leerders begelei om in totaliteit, d.w.s. op akademiese- sport- en kultuurgebied te ontwikkel.

  • Klasgroottes word beperk sodat kwaliteit onderrig kan plaasvind.

  • Ons het vyf graad 1 klasse om ons getalle per klas laag te hou.

Vakke wat Graad 1-3 leerlinge neem en slaagvereistes is soos volg:

Afrikaans HT - 50%

Engels EAT - 40%

Wiskunde - 40%

Lewensvaardighede - 40%

 

1.png
bottom of page